Uit die dieptes van die onbekende kom die boek Geheime van die Hemel om jou diep in die geheimenis en doel rondom jou teenwoordigheid in die wêreld in te neem.
Die Engelagtige Vergadering deel wat lank vergeet is — waarhede wat eens die profete, digters, Boodskappers en mistici deur die eeue gelei het. Die antieke herinnering en bewustheid wat in elke mens woon, kan weer aangewakker word om jou gawes en doel in die lewe te openbaar. Die Geheime van die Hemel hou die mag om gawes diep aan die hart van die mensdom te ontsluit en om nuwe hoop in die wêreld te bring.
Geheime van die Hemel is die eerste boek van Bundel 7 van Die Nuwe Boodskap.
Inhoudsopgawe
- Introduction (nie vertaal nie)