Wysheid uit die Groter Gemeenskap Boek Twee book cover

Wysheid uit Die Groter Gemeenskap Boek Twee fokus op die behoeftes van mense wat in ’n wêreld in oorgang leef, as die konteks om doel te vind en persoonlike dilemmas op te los. Dit praat oor die groter arena van intelligente lewe wat die Groter Gemeenskap genoem word, en verskaf die insigte en perspektiewe wat nodig is om vir omgewings-, politieke en maatskaplike omwenteling voor te berei en om ons kwesbaarhede te verstaan terwyl ons in ’n heelal van intelligente lewe verrys.

Wysheid uit Die Groter Gemeenskap Boek Twee behandel onderwerpe wat wissel van “Ambisie” en “Om Probleme op te Los” tot “Werk” en “Groter Gemeenskap-werklikhede,” en dit open ’n pad om ’n betekenisvolle lewe in die wêreld te leef. Albei boeke van Wysheid uit die Groter Gemeenskap is kragtige aanvullings tot die daaglikse geestelike oefening wat in Stappe na Kennis aangebied word.

Wysheid uit die Groter Gemeenskap Boek Twee is die tweede boek van Bundel 6 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe

  • Hoofstuk 1: Ambisie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 2: Besittings (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 3: Genot (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 4: Om Ander te Dien (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 5: Om met die Verstand te Werk (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 6: Onderskeiding (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 7: Diskresie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 8: Om Probleme op te Los (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 9: Eerlikheid (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 10: Groter Gemeenskap-besoeke (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 11: Geestelike Oefening (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 12: Selfuitdrukking en die Verstandsomgewing (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 13: Godsdiens as Geheimenis (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 14: Intelligensie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 15: Om op die Groter Gemeenskap te Reageer (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 16: Drumpels (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 17: Die Besoekers se Persepsies van die Mensdom (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 18: Medelydendheid (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 19: Moed (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 20: Om by Ander te Leer (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 21: Toewyding en Verbondenheid (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 22: Geld (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 23: Om Wys te Word (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 24: Werk (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 25: Omgewings (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 26: Konflik (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 27: Selftwyfel (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 28: Groter Gemeenskap-werklikhede (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 29: Besieling (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 30: Vriendelikheid (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 31: Konsentrasie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 32: Trots (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 33: Volharding (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 34: Om die Weg van Kennis te Loop (nie vertaal nie)