Die Wêreldwye Gemeenskap van die Nuwe Boodskap van God book cover

Die Wêreldwye Gemeenskap van die Nuwe Boodskap van God is ’n boek wat gegee word aan mense wat geroepe voel om hierdie boodskap te ontvang, om die lering daarvan te leer en te leef, en om die pad van voorbereiding en toepassing daarvan te volg. Ons leef in ’n tyd van ongekende verandering — ’n tyd waarin golwe van omgewings-, ekonomiese en politieke verandering die wêreld tref, en ’n tyd waarin Kontak met intelligente lewe in die heelal in die geheim plaasvind, met ernstige gevolge vir die menslike ras. Hierdie evolusionêre uitdagings vra nuwe wysheid.

Deur die Nuwe Boodskap word mans en vroue geroep om op te staan vir die eise van hierdie tye en om studente van Kennis te word — die geestelike verstand binne elke mens. Mense moet nou sterk en gefokus in hulle lewens word om die wêreld te beskerm, om die gees van Kennis lewend te hou en om die mensdom voor te berei vir ’n nuwe lewe in ’n Groter Gemeenskap van wêrelde van lewe in die heelal.

Die Wêreldwye Gemeenskap van die Nuwe Boodskap van God is ’n boek in Bundel 2 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe

  • Introduction (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 1: Om die Nuwe Boodskap te Benader (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 2: Om die Boodskap en die Boodskapper te Herken (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 3: Om ’n Mens van die Nuwe Boodskap te Wees (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 4: Om ’n Student van die Nuwe Boodskap te Wees (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 5: Hoe om die Boodskapper te Beskou (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 6: Die Wêreldwye Gemeenskap van God se Nuwe Boodskap (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 7: Om die Nuwe Boodskap na die Wêreld te Bring (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 8: Om God se Nuwe Openbaring te Ondersteun (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 9: Om die Openbaring te Aanskou (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 10: Om Weerstand en Vyandigheid te Hanteer (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 11: Die Pelgrimsreis
  • Hoofstuk 12: Om die Boodskap en die Boodskapper te Beskerm (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 13: Die Bewakers (nie vertaal nie)