God Het Weer Gepraat book cover

God Het Weer Gepraat is die begin van ’n nuwe boodskap vir die mensdom. Hierdie boek bevat ’n waarskuwing, ’n seën en ’n voorbereiding vir ’n nuwe wêreldwerklikheid, en gee vir ons nuwe antwoorde op die groeiende krisisse van oorlog, omgewingsvernietiging, godsdienstige konflik, menslike lyding en armoede in die wêreld.

Hierdie eerste boek van die Nuwe Boodskap stel die doelwit en die doel van hierdie Openbaring voor, en die wesenlike mededeling daarvan aan die individu op die vlak van ons dieper geestelike intelligensie. Dit open ’n venster op die mensdom se toekoms in die Groter Gemeenskap van lewe, en op hoe dit verband hou met die redes waarom elkeen van ons in hierdie tyd in die wêreld is.

God Het Weer Gepraat is die eerste boek van Bundel 1 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe