Verhoudings en Hoër Doel book cover

Verhoudings en Hoër Doel neem jou verby die gewone grense van verhoudings na ’n ervaring waar dieper eenwording, doel en betekenis met ander moontlik is. Dit brei die konteks van verhoudings uit om ’n verhouding met Kennis (Wat is Kennis?) in te sluit, met jou Geestelike Familie (Jou Verhouding met jou Geestelike Familie) en met die magte wat jou lewe en die wêreld vorm.

Verhoudings en Hoër Doel help mense oral om ’n lewe van doel, betekenis en bestemming te vind en te vervul in ’n wêreld wat omgewings-, politieke en maatskaplike omwenteling ondergaan en terselfdertyd Kontak met ander intelligente lewe in die gesig staar.

Verhoudings en Hoër Doel is ’n boek van Bundel 4 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe

  • Hoofstuk 1: Jou Aanvanklikste Verhouding (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 2: Jou Verhouding met Jouself (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 3: Jou Verhouding met Ander (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 4: Jou Verhouding met die Wêreld (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 5: Jou Verhouding met Jou Geestelike Familie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 6: Jou Verhouding met Kennis (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 7: Jou Verhouding met die Onbekende (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 8: Die Probleem van Kwaad en die Magte van Dissonansie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 9: Stadiums van Ontwikkeling (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 10: Die Huwelik (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 11: Jou Doel en Geestelike Roeping (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 12: Om Verhoudings te Vestig (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 13: Om Verhoudings te Onderhou (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 14: Om Verhoudings te Voltooi (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 15: Slot (nie vertaal nie)