Om die Weg van Kennis te Leef is die lering van die Nuwe Boodskap oor hoe om die genade, leiding en mag van Kennis in die Vier Pilare van jou lewe te bring: Die Pilaar van Verhoudings, Die Pilaar van Werk, Die Pilaar van Gesondheid en Die Pilaar van Geestelike Ontwikkeling. Soos die vier pote van ’n tafel verskaf die Vier Pilare ’n stabiele grondslag om ’n lewe te bou in ’n onstabiele en onsekere wêreld.
Deur die Vier Pilare van jou lewe te bou, ontwikkel jy ’n grondslag van groter sekerheid en rigting in jou lewe. Dit is die wysheid in Om die Weg van Kennis te Leef wat die daaglikse insig verskaf wat nodig is op die reis om Kennis te ontdek en te volg in ’n wêreld wat radikale omgewings-, politieke en maatskaplike omwenteling ondergaan en in ’n heelal van intelligente lewe verrys.
Om die Weg van Kennis te Leef is die derde boek van Bundel 3 van Die Nuwe Boodskap.
Inhoudsopgawe
- Hoofstuk 1: Om in ’n Verrysende Wêreld te Leef (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 2: Die Vier Pilare van die Lewe (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 3: Die Pilaar van Verhoudings (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 4: Die Pilaar van Gesondheid (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 5: Die Pilaar van Werk (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 6: Die Pilaar van Geestelike Ontwikkeling (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 7: Jou Verhouding met Jou Geestelike Familie (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 8: Om Geestelike Gemeenskap te Bou (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 9: Om die Weg van Kennis met Ander te Deel (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 10: Om Teenwoordig te Wees in die Wêreld (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 11: Voorbereiding vir die Toekoms (nie vertaal nie)
- Four Pillars Review Practice (nie vertaal nie)