Die Reis na ’n Nuwe Lewe book cover

Die Reis na ’n Nuwe Lewe nooi jou uit om die brug na ’n nuwe lewe van doel en bydrae te bou. Die Reis na ’n Nuwe Lewe openbaar die onderliggende oorsaak van die innerlike verwarring, afsondering en lyding wat mense oor die hele wêreld voel, en verskaf ’n manier om hierdie innerlike konflikte op te los.

Hier begin jy ’n reis na ’n nuwe lewe deur jou verbinding met Kennis, die dieper geestelike verstand binne-in, te ontdek en te bou. Hierdie dieper verstand het die mag om jou te lei en te beskerm terwyl jy ’n Groter Gemeenskap van intelligente lewe en ’n wêreld van versnellende agteruitgang in die gesig staar. Hierdie reis van ontwaking en terugkeer bring jou terug na jou oorspronklike doel om die wêreld binne te kom, na die moed en selfvertroue om vir hierdie wêreldveranderinge voor te berei, en na die sterkte om die bydrae te lewer wat jy bedoel is om hier te gee.

Die Reis na ’n Nuwe Lewe is die sesde boek in Bundel 1 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe

  • Hoofstuk 1: Die Ontwaking (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 2: Die Vryheidsreis (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 3: Die Gevangenis (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 4: Die Rewolusie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 5: Die Draaipunt (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 6: The Gawe van 'n Nuwe Lewe
  • Hoofstuk 7: Die Reis na 'n Nuwe Lewe
  • Hoofstuk 8: Jou Doel en Bestemming (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 9: Om die Brug na ’n Nuwe Lewe te Bou (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 10: Moed en die Wil om Voor te Berei (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 11: Om Sterkte en Veerkragtigheid te Bou (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 12: Voorbereiding vir ’n Groter Rol in die Wêreld (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 13: Die Groot Waarheid (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 14: Jy Is Hier vir ’n Groter Doel (nie vertaal nie)