Die Groot Golwe van Verandering book cover

Die Groot Golwe van Verandering skets ’n beeld van ’n radikaal veranderende planeet en van die stappe wat ons kan neem om hierdie toenemend onstuimige en onsekere wêreld te navigeer. Hierdie boek bied ’n omwentelende nuwe manier om sekerheid en rigting in die lewe te verkry, ’n unieke proses wat mense oral kan toepas. Deur die Groot Golwe van omgewings-, politieke en maatskaplike ontwrigting te verstaan en met Kennis — die dieper gesag binne-in — te verbind, kan mense die sterkte en innerlike sekerheid vind om aan te pas en om bydraers in die wêreld te word.

Die Groot Golwe van Verandering is ’n wesenlike hulpbron wat jy kan gebruik om jouself verstandelik, emosioneel en prakties voor te berei vir die moeilike tye wat kom. Deur voor te berei en tot die wêreld by te dra, kan jy die sterkte en veerkragtigheid ontwikkel om die omgewings-, politieke en maatskaplike omwenteling wat voorlê in die gesig te staar, en kan jy ook ons kwesbaarheid in ’n heelal vol intelligente lewe begin verstaan.

Die Groot Golwe van Verandering is ’n boek binne Bundel 5 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe

  • Introduction (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 1: Die Groot Golwe van Verandering (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 2: Die Groot Golwe en Jou Lewe (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 3: Om die Verlede te Ontvlug (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 4: Die Vryheid om saam met Kennis te Beweeg (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 5: Die Diep Evaluering (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 6: Verhoudings en die Groot Golwe (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 7: Om Jou Familie Voor te Berei (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 8: Die Gevaar van Afsondering (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 9: Die Groot Golwe-Profesie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 10: Die Groot Golwe en die Verborge Werklikheid van Kontak (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 11: Waar Sal Jy Jou Geloof Plaas? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 12: Jou Doel en Bestemming in ’n Veranderende Wêreld (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 13: ’n Nuwe Boodskap van Hoop (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 14: Om te Sien, te Weet en op te Tree (nie vertaal nie)
  • Recommendations for Living in a Great Waves World (nie vertaal nie)
  • Great Waves of Change Practices (nie vertaal nie)