Ons wêreld verrys in ’n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal. Kontak het begin en ons afsondering in die heelal is verby. Dit is die grootste evolusionêre drumpel in die menslike geskiedenis, en tog is ons meestal onbewus en onvoorbereid.
Die Groter Gemeenskap openbaar:
- Wie ons wêreld besoek, waarom hulle hier is en wat hulle wil hê
- Die buiteaardse agenda en hoe dit mense oral raak
- Wie die ware Bondgenote van die Mensdom is en hoe hulle verskil van die magte wat in ons wêreld ingryp
- Die verband tussen ons kernspiritualiteit en kontak met ander vorme van intelligente lewe
- Hoe om vir die werklikheid van Kontak voor te berei deur die aangebore mag te gebruik wat binne ons leef.
Mense oor die hele wêreld weet op ’n diep vlak dat buiteaardse lewe ’n werklikheid is en dat ons nie alleen in die heelal is nie, en ook nie binne ons eie wêreld nie. Hierdie boek bied ’n groter panorama en perspektief op die werklikheid van Kontak met intelligente lewe in die heelal, op die behoefte om vir hierdie werklikheid voor te berei, en op die betekenis van jou lewe by hierdie kritieke draaipunt in die menslike geskiedenis.
Die Groter Gemeenskap is die vierde boek van Bundel 1 van Die Nuwe Boodskap.
Inhoudsopgawe
- Hoofstuk 1: Die Mensdom se Verrysing in die Groter Gemeenskap (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 2: Kontak met Intelligente Lewe in die Heelal (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 3: Om die Groter Gemeenskap in die Gesig te Staar (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 4: Ingaan by die Groter Gemeenskap
- Hoofstuk 5: Wie is die Bondgenote van die Mensdom?
- Hoofstuk 6: Die Vyande van die Mensdom (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 7: Die Mensdom se Bestemming in die Groter Gemeenskap (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 8: Voorbereiding vir die Groter Gemeenskap (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 9: Om die Wêreld te Beskerm (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 10: Die Belangrikheid van die Groter Gemeenskap (nie vertaal nie)
- Hoofstuk 11: Die Nuwe Openbaring (nie vertaal nie)
New Knowledge Library
Amazon
Barnes and Noble
Apple Books
- Luister by Spotify, Apple Podcasts, YouTube Music
- Kyk op YouTube