Groter Gemeenskap Spiritualiteit book cover

Groter Gemeenskap Spiritualiteit bied ’n nuwe begrip en ervaring van God en van menslike spiritualiteit binne ’n groter arena van intelligente lewe. Dit bied ’n spiritualiteit wat alle grense van ras, kultuur, godsdiens en taal oorskry, en verskaf die grondslag vir herkenning en verhouding tussen volke, nasies en wêrelde.

Groter Gemeenskap Spiritualiteit praat dikwels diep met dié wat nie hulle geestelike tuiste in die godsdienstige tradisies van hierdie wêreld gevind het nie en dalk ’n geestelike voorbereiding en rigting soek. Dit bevat 27 hoofstukke wat die grondliggende vrae beantwoord oor die betekenis van die lewe, oor ons verhouding met God, oor die pad van geestelike voorbereiding en oor ons bestemming in ’n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal, in ’n tyd van omgewings-, politieke en maatskaplike verandering en onsekerheid in ons wêreld.

Groter Gemeenskap Spiritualiteit is ’n boek van Bundel 4 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe

  • Hoofstuk 1: Wat is God? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 2: Wat is die Wêreld? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 3: Wat is Lewenskrag? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 4: Wat is Kennis? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 5: Wat is Menslike Doel? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 6: Wat is die Groter Gemeenskap? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 7: Hoe Word Wysheid in die Lewe Bereik? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 8: Vir Wie is Wysheid Bedoel? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 9: Hoe Neem God Deel aan die Wêreld? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 10: Hoe Berei Jy Voor? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 11: Waarvoor is Jou Voorbereiding? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 12: Wie Sal Jy Ontmoet? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 13: Wat Moet Afgeleer Word? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 14: Wat Moet Vermy Word? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 15: Wie Dien die Mensdom? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 16: Wie is die Ongesiene Wesens? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 17: Hoe Vind Openbaring in die Menslike Lewe Plaas? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 18: Wat is Menslike Bestemming? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 19: Wat is Godsdiens? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 20: Wat is Godsdiensonderrig en vir Wie is Dit? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 21: Wat is Die Groter Gemeenskap se Weg van Kennis? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 22: Waar Kan Kennis Gevind Word? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 23: Hoe Word Kennis in die Groter Gemeenskap Vertaal? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 24: Wat is Stappe na Kennis? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 25: Wat is Genade? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 26: Wie is Jesus? (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 27: Wat is die Evolusie van Godsdiens in die Wêreld? (nie vertaal nie)