Die Krag van Kennis book cover

Die Krag van Kennis openbaar die werklikheid van “Kennis”, die dieper geestelike verstand binne-in, en stel die werklikheid van jou geestelike aard voor, die krisis daarvan om apart van hierdie dieper aard te leef, en hoe jy die reis kan begin om die verdeling tussen jou denkende verstand en jou dieper verstand te heel. Om hierdie verdeling te heel en ’n meer direkte ervaring van Kennis te ontwikkel, verskaf die boek Stappe na Kennis ’n daaglikse oefening om hierdie verbinding te verdiep en dit in jou lewe toe te pas.

Die reis om Kennis te vind en te volg bring jou terug na jou doel om in die wêreld te wees, na die herinnering aan diegene wat jou gestuur het, en na die bydrae wat jy bedoel is om te gee terwyl die wêreld in ’n Groter Gemeenskap van intelligente lewe verrys en omgewings-, politieke en maatskaplike omwenteling in die gesig staar. Deur Kennis te ontwikkel, begin ’n proses wat die mag het om jou van die verlede te bevry en jou voor te berei vir ’n nuwe lewe in ’n radikaal ander toekoms.

Die Krag van Kennis is die vyfde boek in Bundel 1 van Die Nuwe Boodskap.

Inhoudsopgawe

  • Hoofstuk 1: Die Groter Mag Binne-in Jou (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 2: Die Krag van Kennis (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 3: Die Siel se Reis op Aarde (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 4: Om in Afgeskeidenheid te Leef (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 5: Die Krisis (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 6: Die Teenwoordigheid (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 7: Die Versoening (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 8: Wie Jy Is, Is Nie Jou Verstand Nie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 9: Kennis en die Grense van Geloof (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 10: Die Groter Intelligensie (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 11: Die Brug (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 12: Om die Teenwoordigheid te Volg (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 13: Die Geestelike Vuur (nie vertaal nie)
  • Hoofstuk 14: Die Herinnering (nie vertaal nie)