Bundel Ses is die tuiste van die wysheidsleringe van die Nuwe Boodskap.
Van die vroegste dae van openbaring tot vandag toe het die wysheidsboeke ’n groot rykdom van insig geopenbaar. Hulle praat oor byna elke onderwerp van kommer en gewig, en verskaf geestelike en praktiese leiding om die behoeftes van mense oor die hele wêreld te vervul, vandag sowel as diep in die toekoms. Uiteindelik sal Bundel Ses ’n aantal wysheidsboeke bevat wat deur Marshall Vian Summers saamgestel is.
Vir verdere bronne van wysheid van die Nuwe Boodskap, sien die lys van Ander Openbarings wat nog nie in boeke saamgestel is nie.
Boeke