Bundel Vyf is die tuiste van die boeke van profesie van die Nuwe Boodskap van God.

Die boeke wat tans in Bundel Vyf vervat is, is Die Nuwe Wêreld-Profesie, Lewe in die Heelal, Die Groot Golwe van Verandering en Die Groter Duisternis.

Vir ’n verdere bron van wysheid van die Nuwe Boodskap, sien die lys van Ander Openbarings wat nog nie in boeke saamgestel is nie.

Boeke

Bundel 5